Afrikaanse preke en gedagtes uit die Woord wanneer ons as mense stom en stil is voor die werklikheid van die dood.
Vrydag 07 Mei 2021
EK GLO IN DIE OPSTANDING...
As God se kinders kan ons maar nugter en realisties wees. Wat is die ware feite rondom hartseer, lyding en dood? Het ons nog steeds rede tot vreugde? Is daar hoop as ons by 'n sterfbed of graf staan?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking