Afrikaanse preke en gedagtes uit die Woord wanneer ons as mense stom en stil is voor die werklikheid van die dood.
Saterdag 09 Oktober 2021
RUS IN VREDE!
Die vrede en rus wat God ons gee in Jesus is 'n wonderlike troos ook as ons by die graf van 'n geliefde staan. Dis egter 'n boodskap wat ook so maklik vals en hol kan klink...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking